Watter parfuum gebruik jy …
die gitsward hings storm teen die duin af die slanke merrie se lende bewe toe sy hom sien was sy opgewonde sy het vanoggend dune parfuum aangesit die jong hings storm egter verby hy het die Joy Parfuum geruik van die wit merrie op die vlakte gebruik jy die regte parfuum Liked it? Share it …