Deur die lens wat swaai en maai
gulsig soek die blinkoog rond om vreugde,liefde en ongeluk op te slurp die eerste skooldag die blomdra bruid kliek dit in die vreugde kassie die meisie wat droomoog in haar ou se oe staar dit kliek in die romanse kassie die ma wat haar baba vir die eerste keer vashou liefde kliek die lens die …