2014…Die blare val in die lente 2014…Die blare val in die lente May 17, 2009 Die lente wanneer die bome bot wanneer die son nie meer flou skyn die winter lewe ontwaak die groen verskyn maar nou het jy gese die blare val in die lente dankie dat jy dit op so n mooi manier gesê het ek sal dit altyd onthou . Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!