Die jaag in jou lyf Die jaag in jou lyf January 17, 2014 saggies bewe jy wanneer ek my sag wolkarms om jou vou my bloedstroom woorde fluister ek saggies jou parfuum vat my gees Liked it? Share it please …
Duisende vlinders Duisende vlinders January 17, 2014 gly op die wind noordwaarts waar n maat wag vir die duisende wag daar net n honderd maats die lewe is wreed Liked it? Share it please …