Jy het vanaand kom kuier met jou soepel lyf
jou kop so hoog jou lyf so koud wat soek jy hier my Longneck Chardonnay Jou kasteel was oop jou lig het my geroep jy kuier tot laataand todat jou koel,afgekoel het jy smaak al lekker ek trek jou nader tot hier ek slurp jou op jy storm deur my are en draf deur my …
Hyg 2
die tarentale jag mekaar deurmekaar,bymekaar,inmekaar dit is paartyd die eerste reens het geval die wêreld is mal dit is paartie tyd dit was WOES daar was emmers en emmers vol dou die wyfies het hulself van hul bra's daar was n moerse gehyg en gejuig op die dansvloer kopseeroggend sluip hulle skaam skaam weg wie …