Die wind spookstem om die hoeke van my huis
vasgevang luister ek is een van die stemme miskien die onreg wat ek aangedoen het Liked it? Share it please …
Jou bleekblou oe spies in myne
op die groen heuwels van jou siel wink jy vir my Liked it? Share it please …
Die fotograaf die geel motortjie en die scoop
sy kamera flits en flits hy was eerste daar n scoop kom die wrak van die geel motor vergete eenkant al draai die wiele nog dit was te laat hy kon die vars bloed die ruklywe nog vasvang die staroog meisie die gebreekte bottle die gefrommelde jongman dit gaan n wenner wees hy is n …
Bly tjoepstil oor dat ek en jy probeer het
dat ons dit toe uiteindelik reggekry het om mekaar te bed dit was vleislus gewees besef ons nou die tafel is leeg daar is geen gereg meer oor nie moet asseblief nie die wêreld vertel nie bly tjoepstil Liked it? Share it please …
Waarom lê jy nie stil nie .
ek wonder sê hy waarom vra jy sê sy ek wonder oor die sms'e wat jy so laat kry dis van die uitgehongerde mans by die werk wat nog suip en wonder waarom hul vrouens so kwaad is ek wonder ook sê hy waarom jy so afsydig is Liked it? Share it please …