Jy sal my moet oplek Jy sal my moet oplek March 25, 2014 sê sy vir my voordat jou hitte my laat smelt my lekker roomeisie sê ek terwyl ek die straaltjies smelt opslurp Liked it? Share it please …
Sy wil gereed wees Sy wil gereed wees March 25, 2014 herfs staan pragtig uitgevat in haar volkleur herfs rokkie die seisoene draai sy wil gereed wees as haar minnaars dalk vroeg kom Liked it? Share it please …
Rio o Rio Rio o Rio March 25, 2014 stad van glans wat laatnag dans die samba wat spierlyf laat slangdraai die kale lyf word gewys Rio O Rio jy terg jy mergel my laaste rand laatnag tel ek jou vere op die Christus beeld slaan alles gade. Liked it? Share it please …