Die nag wag knus om te lê ,om saam te lê
die nag gooi sy swart mantel oor ons om sonde vroetel te bedek Liked it? Share it please …
Is dit jy wat saam met die nagwind fluister
is dit jy wat so koel kaal saam met die morewind gaan lê is dit jy wat saam met die reenwind huil is dit jy wat saam met die bries fluister en saggies my warm skoot kom opsoek is dit jy Liked it? Share it please …