Die boom skreeu
boom skreeu paniek bevange arms uitgestrek mond vertrek van die pyn stukkies bas tuimel na benede die regteroog toegeswel die linkeroog staar star na die hemel God is daar nie meer genade vir n ou boom soos ek my blare kan nog yl skadu gooi en ook die grond bevrug die wind kan nog deur …
Die BERG Sidder
en skud die winterkleed van sy skouers af die lente bring sy eie gevare terwyl die winterwinde blare dwarrel stap die klimmers in gelid die bergtop uit om met skerp pikke die bergtop te verkrummel Die BERG skud sy skouers die klimmers word verswelg deur die laat winter sneeu volgende jaar sal daar weer klimmers …