Emmertjie Emmertjie
lank gelede was jy blink stefaans gewees jy het die dorpsdam leeggedra en n paar duike hiervoor gekry jy was gewild die enigste groot emmer jare lank wou almal jou dra tot hier was jy nou gedra en vergeet ek lees jou gesig die treur duidelik jou oe uigeval net gate waardeur die wind saam …