Ek het gewens ek kon haar soen
toe soen sy my Liked it? Share it please …
die traanoog nar verlang ook
jou trane stort wolkbreuk jy staar en lag vir sy snaaks ek is maar net n nar en nie geregtig jy het bewondering en lag in jou lewe ek dors daarna dit wat eg is maar jy lag sing en dans jy moet maar weet jy daar is iemand 1,2 meter hoog wat traanoog na …
Kom verdwaal saam met my tussen ons drome
jy is aantreklik vir my ek is aantreklik vir jou so het ons besluit en het saam gedroom maar toe het hormoon saam begin droom en eensaam opgefok tussen jou premstoot drome en my nagpassie drome het die prem se wiele vasgeroes ek het nie geweet van 3 in ONE olie nie Liked it? Share …
Gebruik jy die regte parfuum
die gitswart hings storm teen die duin af die slanke merrie se lende bewe toe sy hom sien aanstorm sy het vandag DUNE parfuum aangesit hy storm egter verby hy het die JOY parfuum geruik van die wit merrie op die vlakte GEBRUIK JY DIE REGTE PARFUUM Liked it? Share it please …
Massage by Chinese 110th Army
die advertensie lees free massage by experienced combat ladies vol verwagting maak ek n afspraak in die flou lig sien ek gewere en pistole vinnig word ek weggevoer na n skemerdonker vertrek wat verder gebeur het mag ek nie vertel nie Liked it? Share it please …
Jy het in my lewe ingestorm soos n rolbossie
die warrelwind wat jou gebring het het stof in my oe gewaai het jou nie mooi gesien nie maar wel gevoel die warrelwind was eers uitgewoed na drie kinders toe voel ek eers die dorings ek het nie geweet wat om te doen Liked it? Share it please …
Sal ek jou ooit kan ken
watter geheime skuil daar agter jou donker oe hulle skyn soos die helderste ster aan die hemel maar vertel niks maar ek weet daar skuil n passie hart agter jou oe jou hart wat klop met die ritme van die lewe wat ek kan sien maar wat te ver is Liked it? Share it please …
Die bande wat tussen ons gesmee is
was swart en stewig en altyd reg vir n rol rol en jol was ons lewe Michelin was die beste jol en kon 40 000 kilometres rol ons het ons misgus met die ronde mannetjie Dunlop was baie average en kon ons kilometres nie waarborg n powere jol firestone was exciting soos vandag se lewe …