Ek het nog nooit n engel hoor sing nie
ek hoor van veraf die gesing by die deur sien ek die koor hulle wat nie volgens Gods plan gevorm is nie Hulle sing uit volle bors JESUS MIN MY SALIG LOT ek weet ek is n kind van GOD ek haal my masker af om die trane af te vee ek los my masker …
Lied van die liefde.
I am so in love with you se die lied wat aanhou bler en ek wonder waarom raak ons nie gatvol omdat die liefde so verkondig word toe kry ek die antwoord liefde het begin toe God vir Eva gemaak het die eensame Adam het toe al n honderd puzzles gebou van n vreemde figuur …
Kom slaap saam met my
die lang maer vlieswolkies plat getimmer deur die harde dag sweef stil agter godson aan vanaand as koning son oor die ligberg gly na donkerland koue kant van donkerberg dan spring hulle in sy bed en las mekaar n lappies kombers vir son koning om sy hart warm te hou Liked it? Share it please …