Ek dip die skerp punt in my blou aar
ek skryf rooi ek sien nie meer so mooi nie My GOD dit was my slagaar gewees Liked it? Share it please …
As ek jou maar kan omdraai om te sien wat op jou rug geskrywe staan
dan sal ek jou beter kan verstaan Liked it? Share it please …
Jou lag sal weer reis op die rug van die warmhart wind
die jaar voor is wasig soos die grysmis wat rondsluip die sonneblom van jou jeug swaai heen en weer en glimlag in die warm son jou lag sal weer oor die groen vlaktes weerklink Liked it? Share it please …