2016…Eier
Die jong eiers
blink vars
die eerste dag
in die lig
wat gaan gebeur
gaan sy ‘n
sunny side up wees
nee beslis nie
sy is te jonk
gaan sy ‘n
well done wees
nee bliksem nee
sy is nog nie reg nie
gaan sy ‘n roereier wees
nee beslis nie
sy gaan nie verlief
raak nie
pa haan het altyd gesê
gaan sy ‘n hen kuiken word
dit klink goed vir die
geslagsregisters
die genepoel
sygaan ‘n lê hennetjie word
sy glimlag
terwyl sy
aan die grootkam
Red Island Roden
haan dink
Leave a Reply
Be the First to Comment!