2017…Die nag was lank

2017…Die nag was lank

die wonde diep
die put so donker
die wande steil

die dag het gebreek
die wonde genees
die put nie so diep

ons sien mekaar
die donker nag
gewyk

ons liefde
het ‘n kans

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz