2019…Weer 2019…Weer May 19, 2009 Ek het jou lippe geken ek het jou hande geken jou lag ervaar jou lyf beleef al hierdie soet herinnerings bly by my ons sal weer ontmoet my begeertes en ek verlang na nog een oulaas Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!