2026…Ek teug die vars rooklug in

2026…Ek teug die vars rooklug in

Vars ontsnap
uit die skoorsteen

van die dood
daal die doodsgas neer

in die loopgrawe
van hierdie dag

sug my longe
vir blou
witwolk hemel

ek kug
ek hoes

lexington los my

vir die ysterlong

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz