2029…Tjoklits op die maan 2029…Tjoklits op die maan May 22, 2009 Ons sit op die punt van die sekelmaan en tjoklits eet ons monde bruinblink ons smile vir mekaar ons het eerste hier geland die melkweg weerkaats in haar droom oë Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!