2030…Dit is hard
Om nederig te wees
O lord its hard to be humble
n lekker beat song wat meesleur
maar mens tog laat dink
kan ons nederig wees
al doen ons reg
God vanuit die hemel
en kyk hoe ons kastele bou
hoe ons troppe beeste
bymekaar maak
God bou vir ons n skuiling
onder die boom van genade
ek kyk
waar gaan ons bly
Leave a Reply
Be the First to Comment!