2032…Die son word rooi van skaamte

2032…Die son word rooi van skaamte

Vroegoggend staan die son op
hy is haastig

hy moet 6 uur
op die horison verskyn

die wereld wag
vir die nuwe dag

die son sug swaarmoedig
al die sondes
van hierdie dag

moet hy aanskou

God het my
op hierdie baan geplaas

ek moet sien

en sê

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz