Ek was op twee meisies verlief
ek het nie geweet hoe om te kies nie
ek flip toe jou coin
heads toe kies ek jou
dit was n wen wen
tot vandag toe nog
tussen jou juwele
kry ek gister jou coin
dit het twee koppe opgehad
dit was n wen wen
jy het nog altyd
daarvoor gesorg
Leave a Reply
Be the First to Comment!