2038…Die kerslig flikker in ..

2038…Die kerslig flikker in ..

jou pynpoel oë

hulle vuur van haat
jou pyn gefokus

stadig reis
die blink pistool
saam met jou hande

jou vuur van haat
verlaat die loop

en plas

die swart waters

van jou satanshart

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz