2039…Die verwagtende wolkie 2039…Die verwagtende wolkie May 24, 2009 Stadig kom sy aangesweef haar donker ronde lyf gereed om te baar bokant ons huil sy haar trane van smart bevrug ons dorstige saad wat wag uit jou smart groei die nuwe lewe Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!