2041…Die engel wag te lank 2041…Die engel wag te lank May 25, 2009 vir my sy staan op en sprei haar vlerke en verdwyn oor die horison die nag storm nader die swart vlermuise flap om my heen die dag se aasvoëls sit en wag ek is weerloos sonder my beskerm engel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!