2043…Laaste wens

2043…Laaste wens

Die son skyn flou
deur die tralies
van die dodesel

die laaste wens
word gegun

die bewaarder kom
aangestap met die
skinkbord

die gelaaide pistool
glim in die son

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz