2049…Die regte woorde 2049…Die regte woorde May 26, 2009 gebruik die regte woorde sagte woorde, egte woorde woorde wat vlerke gee aan jou maat sodat sy hoog en veilig kan vlieg en terug na die nes toe kan kom waar jy arend man op haar wag Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!