2051…Rooi oog

2051…Rooi oog

kom hy by die werk
hy het laat gekuier

die twee availables
het baie gekos
maar het lekker gevry

Piet, sy pel is
ook in die moeilikheid

sy vrou het die
kondoom omhulsel
in sy sak gekry

die parfuum walms
het sy vrou geruk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz