2054…Masker man 2054…Masker man May 26, 2009 Die man met die skitter lag en die helder blou oë sê, hy sal my hemel toe vat hy lag en vat ek geniet dit nou ek het nie geweet sy blou oë het die duiwel vir hom gegee hy laat agter ‘n wrak wat leegoog deur die strate strompel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!