2058…Hond se gedagte 2058…Hond se gedagte May 27, 2009 ‘n hond argumenteer nie met jou ‘n hond lag nie vir jou huil ook nie as hy kwaai is grom hy en wys sy tanne vir ander hy waai sy stert en praat sagtjank met jou ek wens ‘n teef was my maat Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!