2059…Brandewyn 2059…Brandewyn May 27, 2009 die ys klingel in die glas ses blokkies op ‘n slag die dubbel brandewyn versuip die blokkies na die agste dop sien hy sy gesig in die boom van die glas hy herken homself nie en nooi die ou toe vir ‘n negende dop Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!