Kan jy n miljoenêr word
kan jy getroud wees
kan jy diep in die skuld wees
kan jy n blink motor hê
kan jy n tjek uitskryf
kan jy op die swartlys kom
kan jy jou werk verloor
kan jy drie woorde skryf
Jesus my redder
en al hierdie ander penstrepe
beteken niks
Leave a Reply
Be the First to Comment!