2063…Jy is oulik !

2063…Jy is oulik !

Ek rol die tyd terug
tot waar ons gesit
en koffie drink het

dit is asof ons nou chat
ek sien jou oop helder oë

jou glimlag en giggel
oor die snaaks wat ek praat

ek hoop jou son
op die horison

sal warm skyn
om die koud
van eensaamheid

uit jou lewe
te verdryf

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz