2064…Ek vang my woorde
Soos n swaeltjie in die lug
ek weet nie watter dis
ek gaan kry nie
ek verteer my dis
dit voed my skrywers lus
muskiet,vlooi,tor en muggie
die dikgevrete springkaan
sit en wieg op die koringaar
sy droom word verbreek
ingesluk deur die stroper
word hy deel van
springkaan brood
Leave a Reply
Be the First to Comment!