2069…Die sirkel van liefde

2069…Die sirkel van liefde

n snaakse manier

om jou vrese
jou pyne
jou verwagtings
jou mislukkings
jou frustrasie

uiteen te sit

hoe gaan jy dit
uiteen sit in n sirkel
van segmente

wat gaan jy by sit
wat gaan jy uitlos

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz