2084…Volg die trop , beteken….

2084…Volg die trop , beteken….

Jy kyk altyd in ander
se gatte vas

jy kan nie die potholes sien nie
die kak spat in jou oë

jy moet veg vir n plek
jou bek word stukkend geskop

maar ek het uitgevind
as jy doer eenkant hardloop

sien jy die leeus
sien jy die slaggate

sien jy die oop vlaktes
die vryheid

jy hoef nie
die ander
se kak te vat nie

jy het visie
jy het spoed
jy het vreugde

jy is nie een
van die trop nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz