2086…Ek is die een 2086…Ek is die een June 4, 2009 wat fladder bokant jou om te kyk vir die rowers ek is die een wat jou dophou en nader fladder om die gevaar weg te hou al pla ek jou al word jy kwaad oor my kommer my vaderhart kompas in op jou ek sal altyd daar wees as jy benoud piep Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!