2089…Omdat GOD Eva geskape het
Val die manne
want wat is mooier
as Eva
wat is lekkerder
as die disse
wat sy optoor
die ekstra moeite
wat sy maak
vir haar maat
om hom te por
maar die nagte
was leeg
Toe sê God
gaan heen
en vermeerder
en vul die aarde
EVA glimlag
en skink
n moerse glas wyn
vir Adam wat sit
en peins en wonder
gaan hy vanaand
Lucky wees
Leave a Reply
Be the First to Comment!