2091…Ek gaan jou vanaand eet !!

2091…Ek gaan jou vanaand eet !!

Sê ek vir die effe groen
alberta persketjie

Sy terg my al weke
ek kan verstaan
dit was n laat lente gewees

maar ek dink terug
aan laas somer

toe sy al vroeg ryp was
hierdie somer

wou ek eerste gewees het
om die ryp vrug
te eet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz