2092…Wie soek ‘n maat 2092…Wie soek ‘n maat June 5, 2009 Nie ‘n vrou wat aanhou kou aan jou maar ‘n verstaan maat wat weet waarvan sy praat wat my wonde salf vir wie ek haar sonde ontsien vir wie ek koester oor haar omgee sy verbind my gebreekte vlerk sy lê haar gewonde gees op my skouer Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!