2093…Jy traan nie vir enige een nie

2093…Jy traan nie vir enige een nie

Daar kom tye in jou lewe
wanneer jy moet getuig

nie vir eie gewin nie
maar waar jy ten opsigte
van jou geloof staan

jy moet getuig
wie jy is

en is jy bereid om
jou siel bloot te lê
aan ‘n ander

as jy vertel van
die keer toe die
weghol trok op jou
afgepeil het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz