2094…As jy eers vry is

2094…As jy eers vry is

kan jy vlieg
eers swakkerig

dan later verder
die blou lug in

jy kwetter jy vlieg
maters soos jy vlieg saam

die nesmaak kwetter
mis jy nie

vir die eerste keer
kan ek ‘n spoghuis bou

sy gaan beslis
van my hou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz