2096…Die blare verkleur 2096…Die blare verkleur June 5, 2009 jy was eens groen gewees maar toe word jy geel dit was maar 8 maande gewees toe jy bruin word vra ek die vraag waarom die kwyn al wat jy kan antwoord was ek is oppad na die winter en gaan binnekort vrek Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!