2096…Wie is ek

2096…Wie is ek

ek kyk in die spieël
die gesig wat ek sien
is moeg, die oë pof

ek probeer smile
geel tanne knik vir my

wat gaan die baas sê
ek lyk poef
ek lyk moeg

ek ontwyk die baas
hy sal met my raas

ek weet nie
ek is op die uitskoplys

pofoog soek ons nie
hier nie
sê die baas

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz