2097…Liefde..eerste keer

2097…Liefde..eerste keer

Dis toe ek die eerste keer
liefgehad het

hulle het dit kallerliefde genoem
dit was ernstig gewees vir my

maar soos die kallers groot geword het
het die bulle hulle uitgekyk

ek het toe eenkant gestaan
en alles dopgehou

die koeie en kallers
was geskei en gehoek

arme ek
een jaar oud hormoon bulletjie

gaan nêrens

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz