2098…Sê ek skop stof in almal se oë
Ek was maar die vaal outjie
wat langs die veld gesit het, en watch
die mooi fris ouens het gewen
so windgat en al
ons span het gewen
almal het ge-tjeer
die wip meisies het been gewys
en sokkerballe geswaai
toe wonder ek
waarom nie ek nie?
ek kies toe die droom myl
nag hardloop
saterdag middag hardloop
alles het ek opgeoffer
ek was springbok gereed
maar die klok lieg nie
ek het almal gebeet
hulle wonder
nog steeds
hoe het ek die stof
in hulle gesigte
geskop het
maar ek het geweet
dat God my koning is
Leave a Reply
Be the First to Comment!