2099…Dit is tyd

2099…Dit is tyd

Om te speel,te lag
te huil,te troetel

te vroetel,te lief
pa te wees,ma te wees

maar tyd om te skryf
het altyd ontwyk

ek gryp my pen
skyf die eerste sin

ek lag en lag
en besef

die mense lees
en lees en lag

ink drops keep falling

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz