2103…Die lewensvlam ken geen jare nie.. 2103…Die lewensvlam ken geen jare nie.. June 7, 2009 Ons leef in n liggaam wat verweer wat seerkry wat pyn dit alles die vlees gee plesier die gees geniet die vlees pyn die gees krimp ineen die vlees verrot die gees styg na die ewige pyn na die ewige rus net jy kan kies Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!