2104…Gee my n bietjie meer tyd vra sy

2104…Gee my n bietjie meer tyd vra sy

Dit is nou die hoeveelste keer
dat sy my die antwoord gee

ek vat die horlosie
en draai dit 12 ure terug

ek stap na die almanak

dit was toe dat sy
ja ja gese het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz