2107…Net ons kan die lied sing 2107…Net ons kan die lied sing June 10, 2009 sy die snaar en ek die harpuis die lang uitgerekte note rek ons hartsnare uit ek gooi my omgee kombers om jou gespanne lyf jy kom skuil in die warmte van my lyf Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!