oë gaan oop wanneer slaap begin
geisoleeerd in die kamer
die benoudheid van die donker
moet beheer word
tentakels van die maan
loer deur die skadu
by middernag draai
die tentakel weg en sluip uit
voordat sonstrale hulle vernietig
die oë gaan oop as die slaap kom
Leave a Reply
Be the First to Comment!